4 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 13 Katjiepiering Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Saartjie se Plekkie is ’n knus selfsorg-tuinwoonstel vir 4 gaste in Hartenbos.
Die woonstel het 2 slaapkamers wat ’n badkamer deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan in die sitarea met 'n TV en beperkte DStv-kanale ontspan.
Daar is 1 parkeerplek in die skadu agter 'n hek wat kan sluit. Die eienaars en hul troeteldiere woon op die perseel, daarom word troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie. Vir besprekings langer as 5 nagte, word 'n skoonmaakfooi gehef.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 13 Katjiepiering Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Saartjie se Plekkie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Katjiepiering Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang