Sabi Falls Accommodation
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maliveldstraat 17, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R990 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sabi Falls Accommodation bied gerieflike semi-selfsorgverblyf in Sabie en dis net 600 m vanaf Sabie-waterval.
Verblyf bestaan uit 4 eenhede wat wissel van 2-slaap tot 4-slaap. Elke eenheid het eie stoep met braai,en n en suite-badkamer met 'n stort. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien. Die kombuisies is met tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en die nodige kookgerei toegerus.
Die sitarea lei na 'n stoep met 'n sambreel, tafel, stoele en braaigeriewe. n Skoonmaak- en wasgoeddiens is ook op versoek beskikbaar.
Sabi Falls Accommodation is 1 km vanaf verskeie winkels, restaurante en die Sabie Country Club en verskeie watervalle is ongeveer 10 km vanaf die akkommodasie.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Maliveldstraat 17, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Sabi Falls Accommodation het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Sabie Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maliveldstraat 17, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom