+55
Selfsorg in Sabie

Sabie Self-Catering Apartments

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Remi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Very cozy, excellent location when on the Panorama route. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheldon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie rustig. Baie lekker, dankie. Die atmosfeer was aangenaam en die sekuriteit was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nattassia T
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

’n Pragtige, skoon en netjiese gastehuis met ’n vriendelike, gasvrou ,. Wat ’n pragtige gastehuis! Alles is skoon en netjies, en die gasheer is baie vriendelik en akkommoderend. Ons is jaarlikse Sabie-gaste en sal beslis volgende jaar weer terugkeer na Sabie Apartments. Baie dankie vir die heerlike slaap en aangename verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marenthia V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2026

We enjoyed every moment. The only obstacle was the parking, especially with an elderly person that needed to walk far to the car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tessa K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2026

Total renovation a MUST! The place was somehow clean but needs total revamp from the flow of the apartment to the furniture and beds (incl bedding) and the deco. There was mould in the bathrooms. And blobs on ceilings and walls a sign of water damage. The binds were old. Overflow of info all over the house. The heaters not connected for use and was cold. The steps/stairs up to the apartment way too steep and slippery not advised for those with little ones or a lot of luggage. . Had to offload luggage at the front and access to this spot is down a narrow steep driveway. And then parking is at the back of the house through a dingy dark road. And then a long walk around the house to the front. Was not a pleasure at all. The host was nice though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Dean H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly, restaurante ens. als loopafstand. Als was baie netjies en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khanyisa U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

My stay was amazing, Anelise was always available to assist. Pleasant stay, beautiful cosy apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Goed toegerus en lekker gebly. Dit was die tweede keer wat ons Sabie self-catering gebly het. Was lekker en rustig al is die hoofpad naby. Alles is loopafstand. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Sabie Self-Catering Apartments
Baie dankie vir die terugvoer!

Luchelle W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker en rustig. Baie lekker en rustige omgewing. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Sabie Self-Catering Apartments
Dankie vir die review. Groete uit Sabie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelise Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap Minder as ’n maand

Vanaf R1 265
15 % AF
R 1 265 R 1 076
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 265
15 % AF
R 1 265 R 1 076
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 265
15 % AF
R 1 265 R 1 076
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6th Avenue, Sabie, 1260, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bd1d68191ca359d76637186655d9b7b2fbdf9cee813b471c76293a9ec8652bdf3d04444af11b96d34a0502e41c2bf0d85a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 265 nouVanaf R1 075 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 6th Avenue Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.098839814912 30.781825622851
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang