Pick your preferred language

English

Afrikaans

+57
Selfsorg in Sabie

Sabie Self-Catering Apartments

15% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2026 tot 31 Jan 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6th Avenue, Sabie, 1260, Mpumalanga Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Sabie Selfsorg Woonstelle is geleë langs die Sabie-vallei in die skilderagtige dorpie Sabie, Mpumalanga. Dit dien as die ideale basis vanwaar die Panoramaroete verken kan word en is slegs 59 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin.

Die eiendom bied skoon, gemaklike en baie ruim akkommodasie. Elke eenheid is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n kombuis met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, potte, panne en kookgerei. Elke slaapkamer is toegerus met 'n waaier en paneelverwarmer, en elke eenheid het 'n dek of patio met 'n vrystaande braai, sowel as 'n TV met Openview-kanale en gratis WiFi. Gaste het ook toegang tot 'n swembad op die perseel.

Die eenhede word daagliks skoongemaak, en veilige parkering op die perseel is beskikbaar. Die woonstelle is binne loopafstand van verskeie restaurante en winkels.

Sabie is die perfekte beginpunt om die Panoramaroete te verken. Die avontuur begin met die eerste waterval, die Sabie-waterval, net 3 km vanaf die eiendom, gevolg deur die Lone Creek-waterval, Mac Mac-waterval, God's Window, Bourke's Luck-slaggate, Blyderivierkloof en die Drie Rondavels.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 6th Avenue, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Sabie Self-Catering Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 230
15 % AF
R 1 230 R 1 046
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 230
15 % AF
R 1 230 R 1 046
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 230
15 % AF
R 1 230 R 1 046
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6th Avenue, Sabie, 1260, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bd1d68191ca359d76637186655d9b7b2fbdf9cee813b471c76293a9ec8652bdf3d04444af11b96d34a0502e41c2bf0d85a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 230 nouVanaf R1 046 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 6th Avenue Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.098805 30.781814
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang