Saldanha Bay Inn
- 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 98 Van Riebeeck Street, Saldanha Bay Accommodation, Saldanha, 7395, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Saldanha Bay Inn is geleë in 'n rustige, veilige en stil buurt in die klein vissersdorpie Saldanha. Die herberg is sentraal geleë, stapafstand van 'n verskeidenheid winkels, restaurante en die strand.
Alle kamers het privaat ingange met en suite-badkamers, yskaste en mikrogolfoonde. Ons kamers is basies en prakties, maar tog pragtig en gemaklik.
Daar is 'n gemeenskaplike kombuis met 'n gemeenskaplike sitkamer vir gaste om te gebruik. Die kamers sluit nie stowe en etenstafels in nie.
Die herberg bied gaste veilige parkering agter outomatiese hekke en hoë mure met elektriese heinings. Geen swembad word op die perseel aangebied nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Fanie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 179
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 98 Van Riebeeck Street, Saldanha Bay Accommodation, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Saldanha Bay Inn het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
98 Van Riebeeck Street, Saldanha Bay Accommodation, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Sien kaart- 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang