Pick your preferred language

English

Afrikaans

+30
Selfsorg in Geduld

Salt Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Klaasvoogds West Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Salt Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n rustige plaas langs die R60 en is 11 km vanaf Robertson. Hierdie kothuis gebruik sonkrag en bied 'n pragtige uitsig op die berge en oor die landskap. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Hierdie eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof en ketel toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n ingeboude braai-area. Die kothuis lei na die stoep met 'n etenstafel en 'n houtvuurwarmbad.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Milne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Klaasvoogds West Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Salt Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Klaasvoogds West Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5452b32263fb4fd94546eb9faad9947635d043694a2c7c0ce0ba046e39fef2b02a59ac926a6ae7ec2d74485b0700352844e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Klaasvoogds West Road Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.809705 19.977207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang