+21
Hotel in Southbroom

San Lameer Resort Hotel & Spa

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.3
Veiligheid
4.5
Henry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2026

Beslis 'n plek wat ons weer sal besoek. Die diens by die restaurant was teleurstellend. Al die ander fasiliteite en dienste was verder puik. Die golfbaan was in uitnemende toestand en ons was beïndruk met die veiligheid op die strand en die geriewe.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reinier V
1 nag
3.0
Jul 2025

Bietjie duur in terme van wat gebied word. Gemaklik en veilig. Die hotelkamer is baie basies. Die badkamer bestaan slegs uit 'n toilet met die stort direk in die kamer. Ons het besluit om die restaurant te probeer vir aandete. Moet ongelukkig erken dat ons langer as 'n uur gewag het vir ons kos. Ontbyt was wonderlik en kan dit aanbeveel.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rosanne J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2024

Great family weekend. No cot for my grandson nor a card for my son-in-law's 30th birthday upon arrival, as requested. No upgrade at a special price when we enquired about it after receiving an email to that effect. Besides that, a lovely family weekend with delicious breakfasts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selvan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Lots to do. Excellent location - beach access, golf, pools, and on-site clubhouse. Great stay in a safe and comfortable room with plenty to keep one occupied. A big plus was the generator which kicks in as soon as the dreaded load-shedding starts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

Swak ervaring. Diens is swak. Plek val uitmekaar. Geen onderhoud word gedoen nie. Verwaarloos.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jan Adriaan D
1 nag
3.4
Feb 2023

Besigheid besoek maar hul ontbyt is ongelooflik goed. Goeie diens, ontbyt was great.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Waarde vir geld. Die kos was uitstekend. Enigste probleem is die golf carts, daar is nie parkering vir die hotelgaste nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Morne S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Apr 2022

Baie teleurgesteld in die toestand waarin die hotel is. Die res van ons verblyf was baie lekker. Wil voorkom asof die hotel geensins onderhou word nie. Kort baie aandag.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Rebuni O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2019

Veilig, rustig en luuks' Wonderlik dat die tieners met gemoedsrus op hul eie kan rond beweeg.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Mandisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R2 020
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 020
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 020
per nag, vir 2 mense
Bespreek

San Lameer Estate, Lower South Coast Main Road (R61), Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 80 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2955c1813f717b94bc740a9b36663d87ca87a35d7aaa8ef1ec2b6c92bed217efa7acab1ad4fa02d2defc3c5c7cbeced81e7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 020 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 San Lameer Estate Lower South Coast Main Road (R61) 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.945182 30.297501
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang