4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lower South Coast Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 2103 is 'n selfsorgvakansie-eenheid wat op die San Lameer landgoed geleë is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders jonger as 6 jaar. Die woonstel het 2 slaapkamers, 1 solderarea wat geskik is vir 2 kinders jonger as 6 jaar, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solderkamer het 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV vir stroom.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en draagbare braai. Die stoep het 'n uitsig oor die netjiese tuin.
Die landgoed lei na die blouvlag-marinastrand. Daar is 'n 18 putjie-gholfbaan en 'n 9 putjie-vyfysterbaan. Die landgoed het ook 3 muurbal- en tennisbane, 2 swembaddens, 'n restaurant en 'n spa.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 493
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Lower South Coast Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2103 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lower South Coast Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang