Southbroom Akkommodasie by San Lameer Villa 2103 | LekkeSlaap
+22

San Lameer Villa 2103

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Jan 2020 tot 2 Des 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower South Coast-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 R1 280 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Villa 2103 is 'n selfsorgvakansie-eenheid wat op die San Lameer landgoed geleë is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders jonger as 6 jaar. Die woonstel het 2 slaapkamers, 1 solderarea wat geskik is vir 2 kinders jonger as 6 jaar, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solderkamer het 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n wasser en tuimeldroër. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met DStv.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en draagbare braai. Die stoep het 'n uitsig oor die gholfbaan.

Die landgoed lei na die blouvlag-marinastrand. Daar is 'n 18 putjie-gholfbaan en 'n 9 putjie-vyfysterbaan. Die landgoed het ook 3 muurbal- en tennisbane, 2 swembaddens, 'n restaurant en 'n spa.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 2103 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir San Lameer Villa 2103
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Lower South Coast-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 2103 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 600
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 4)
was R1 600
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower South Coast-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2vKmzZeLygn7yRG4ACV9NLHGv4jqMm3Hn7xlQVDvGrmVgibVUg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 600, nou Vanaf R1 280  per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 Lower South Coast Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.943428003026 30.296537876129
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za