2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61 San Lameer Estate, San Lameer 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 2521 is geleë in San Lameer Estate op die 3de verdieping van die gebou. Geleë aan die Suidkus van Kwa-Zulu Natal, bied hierdie subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls iets vir die hele gesin. Die 200-hektaar natuurbewaringsgebied spog met 'n 18-putjie kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 'n manjifieke blouvlagstrand.
Die oopplan-ateljee (Bachelor) villa is smaakvol gemeubileer en bied slaapplek vir 2 gaste in 'n koningingrootte bed. Die villa beskik ook oor 1 badkamer met 'n stort-oor-die-bad, 'n sitkamer en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n ketel en broodrooster. Die villa is ook toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en lugversorging in die leefarea. Die woonstel het slegs traptoegang.
Gaste het toegang tot 'n patio, gasbraaigeriewe en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 100
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2521 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang