LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 2521 | LekkeSlaap
+10

San Lameer Villa 2521

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir San Lameer Villa 2521
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Victor T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is gerieflik ingerig vir 'n aand of twee se oorslaap. Dis baie netjies en skoon.

Die verblyf is waarde vir geld want mens kry die voordeel van gebruik van sommige van die fasiliteite gratis. Die matras is hol en moet weggegooi en vervang word. Anders is die eenheid ideaal vir 'n nag of twee se oorslaap. Dis tipies San Lameer se uitsonderlike hoë standaard.

David G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Nie geskik vir ouer mense, die villa is op die derde vloer waarvan geen melding gemaak word nie, die eenheid se nommer is weggesteek.

Marinda V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Die linne was al bietjie oud en dit gee nie daardie gevoel van varsheid as jy in die bed klim nie. A.g.v. die klamheid by die see het die eenheid ook baie bedompig geruik vir die eerste dag.

Alicia B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustige plekkie.

Baie lekker gebly saam met my man. Ons het heerlik ontspan. Groot genoeg vir twee mense gewees. Ons kon in die aand lekker buite sit en braai. In die oggend lekker koffie gesit en drink. Net wat ons nodig gehad het. Alles was mooi skoon gewees.

Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer 2521, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzMmFlYTg5LWNiYzAtNGQ1MS1hNGJmLWJiY2YzNDY3ZjAwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer 2521 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -30.943536124807 30.290425121784
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!