8 gaste
4 slaapkamers
8 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R61, Unit 3003 San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 3003 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorg-villa wat op die gewilde San Lameer Estate geleë is. Die villa is privaat en goed in stand gehou en dit is ideaal vir 'n vakansie saam met jou gesin of vriende.
Die villa is beurtkragvriendelik en het 'n batterystelsel met 'n ononderbroke kragtoevoer vir die TV, WiFi en algemene ligte. Die kombuis het 'n gasstoof en daar is batteryliggies regdeur die huis.
Die villa bied slaapplek vir 8 gaste en is oor 3 vlakke gebou. Die villa het 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, sitkamer en patio. Twee van die kamers het en suite-badkamers en gaste in die ander 2 kamers deel 'n badkamer.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n oond, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien en tuimeldroër in. Die villa het 'n lieflike oopplan-area met 'n TV met sekere DStv-kanale en die area lei na die patio. Daar is 'n groot patio met buitemeubels en afrolmure wat die koue afweer. Die patio lei na 'n houtdek met lieflike uitsigte oor die strandmeer. 'n Skoonmaakdiens is daagliks beskikbaar, teen geen ekstra koste nie.
Gaste is welkom om San Lameer se geriewe te gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Charlise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Off the R61, Unit 3003 San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 3003 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R61, Unit 3003 San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang