LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 3003 | LekkeSlaap
+24

San Lameer Villa 3003

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir San Lameer Villa 3003
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andre S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met vriende

Ruim en baie netjies met alles wat n jy nodig het.

Lieflike kamers en geriewe. Ons het regtig baie lekker ontspan en geslaap. Ons was opgewonde oor hoe naby ons aan die see was en het baie veilig gevoel.

Elrica M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrica M
Gesin met tieners

Baie gerieflik en naby alles.

San Lameer Villa 3003 is baie gerieflik en goed voorsien van alles wat jy kan nodig kry. Baie goed geleë en ons het sommer strand toe gestap. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan en dit enige tyd aanbeveel.

Walter R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter R
Gesin met klein kinders

Fantastiese gesinsvakansie by die see.

Sien sterre.

Frikkie B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie B
Saam met vriende

Pragtig, skoon en gerieflik.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad en volpunte aan die eienaars! Ons was 8 manne op gholftoer en eenheid was elke dag mooi skoongemaak en genoeg toiletpapier en handdoeke.

Meyer O - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meyer O
Gesin met tieners

San Lameer is een van die beste en lekkerste oorde op die Suidkus en ons verblyf daar is altyd nog baie lekker gewees.

Villa 3003 sal ons beslis weer bly en die eienaar was baie hulpvaardig. Dit is 'n baie groot eenheid, netjies en goed geleë.

Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R61, San Lameer-landgoed Eenheid 3003, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1OWJjYThhLWU0Y2QtNDg5Mi05ODdmLWU0YTU1Y2UzNzllZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Off the R61 Unit 3003 San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.942921 30.297635
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!