Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3115

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3115, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 3115 is in San Lameer Estate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Hierdie subtropiese paradys het oorvloed diere- en plantlewe en voëls, en bied iets vir die hele familie. Die 200 hektaar-natuur bewarea spog met 'n kampioen 18 putjie-gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 wonderlike Blouvlagstrande.

Die villa het lugversorging en bied verblyf aan tot 8 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. In die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Twee van die en suite-badkamers het 'n stort en 'n bad. Die ander twee badkamers het slegs storte. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 8 mense en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n stoeparea met meubels en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 3115 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3115, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 3115, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cc6700134cf596ef9e490e893e4bf77b98173a16edd8a3a981ee272a4ddc2f1258b12e0ba533701389afedb5293c3fd4b5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 8) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3115 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.9435052 30.290319
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem