+12
Selfsorg in Santosbaai

Sancor Selfsorg 5

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Was verskriklik lekker. Alles was perfek. Sal net voorstel gasheer installeer ligte by die trappe. Bietjie donker daar saans, maar behalwe dit was alles 100%. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sancor Selfsorg 5
Beste Ina Baie dankie vir julle resensie! Net oor die ligte - daar is 'n day/night lig, wat soms nie aankom nie. Ons elektrisiens was sowat twee weke gelede hier en het nuwe ligte bestel. Ons sal dit met hulle opneem, maar aanvaar dat dit eersdaags geïnstalleer sal word. Jammer vir die ongerief! Alles van die beste vir julle en ons verwelkom julle graag terug in die toekoms!

Pieter L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lieflik, gerieflik en heerlik. Baie mooi plek, lieflik en gerieflik, vriendelike staff en mense. Lekker ingerig en gemaklik en bitter baie mooi uitsig dag, saans en snags.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekker naby aan 'n swemstrand, daar is 'n speelarea vir kinders. Puik, netjies en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 160

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

29 Lang Street, De Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41118311ee778f278646328aa2b1796543f1f9220f2786b6e1b6852658bacdebe2d6ecc39203cbf4ad103005e822155dfefa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 29 Lang Street De Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.176964387639 22.134248410451

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang