6 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Sea Cottage, Diaz Beach, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sand and Sea is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Dis naby verskeie aktiwiteite soos Diazstrand, Langeberg Mall en Dias-waterpark.
Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en 'n leefarea met 'n slaapbank vir 2 kinders. Die woonstel het ook 2 badkamers, waarvan een 'n en suite is. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 en daar is ook 'n ingeboude braai. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale, en daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks. Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Sand and Sea is 100 m vanaf die swemstrand en 30 m vanaf die gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 Sea Cottage, Diaz Beach, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Sand and Sea het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Sea Cottage, Diaz Beach, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang