Sanddrif Guest Farm
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stellenbosch Kloof-weg, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
- Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sanddrif Guest Farm is 'n rustige paradys met pragtige uitsigte op die berge en oor die wingerd. Dit is vernoem na die klein Sanddrifrivier wat deur die 3,4 ha-eiendom vloei. Die plaas het ongeëwenaarde gasvryheid en bekoorlike plattelandse atmosfeer wat dit 'n luukse huis weg van die huis vir gaste maak.
Die plaas is net 30 minute vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe en net 10 minute vanaf Stellenbosch se middedorp met maklike toegang tot die N1 en N2.
Hierdie bekoorlike 4 ster-gasteplaas het 3 B&B-eenhede en 3 selfsorg-eenhede waar gaste 'n intieme en ontspannende wegbreek in die prentjiemooi hartjie van die Stellenbosch Wynlande kan geniet. 'n Smullekker groot ontbyt word tussen 8:00 en 9:30 bedien in die lieflike tuin óf op die beskutte stoep met 'n uitsig oor die tuin en boord.
Aktiwiteite by Sanddrif sluit voëllewe, tennisspeel, swem, 'n bergfietsroete en staproetes en 'n aantal gholfbane, wynplase en restaurante wat net 'n paar minute van die plaas af is, in.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ben Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Stellenbosch Kloof-weg, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
- Gaste dink Sanddrif Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stellenbosch Kloof-weg, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap