9 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 16:00 - 15 Flamingo Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sandpiper 15 is 'n lieflike huis naby die strand in Langebaan. Dié ouwêreldse strandmeerdorp is die ideale basis om die Weskus en verskeie doendinge in die area te verken.
Die huis het 2 verdiepings en 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort. Hierdie kamer is op die grondverdieping.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ontbyttoonbank en stoele toegerus. Ander geriewe sluit 'n skottelgoedwasser, ysmasjien, TV met DStv en 'n braai-area op die stoep in.
Doendinge in die area sluit voëlkyk, visvang, perdry, kajakvaart, voetslaan, gholfspeel, ski en kyk hoe mense branderplankry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 15 Flamingo Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandpiper 15 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Flamingo Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 16:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang