Sandpiper Retreat
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Cob Close, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sandpiper Retreat spog met 180 grade-uitsig oor die see, Beachy Head en die Robberg-skiereiland en bied luukse verblyf in Plettenbergbaai.
Die ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort in. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die aparte badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n koffiemasjien en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n kuierarea met 'n kroeg, snoekertafel en braaigeriewe.
Buite is daar 'n balkon met 'n eetarea, 'n asemrowende see-uitsig en 'n swembad. Veilige parkeerplek word voorsien. Sanctuary Beach is 1,7 km ver en die Reed Boardwalk is net 1,8 km ver.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
James Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Cob Close, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Cob Close, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang