+49
Gastehuis in Carnarvon

Sandrivier Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Carina L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Rustige plekkie onder Karoo sterre. Gesellige een aand braai onder Karoo sterre. Huis het alles wat nodig is, swembad vir lafenis, braaihout en blits tot 'n heerlike nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

A great resting place to unwind. A perfect stopover between the West Coast and JHB. Neat, clean and well equipped. The Karoo nights are magnificent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Wat 'n stukkie hemel op God se aarde! Baie lekker gebly. Dadelik in afkoelpoel geklim, heerlik. Geriewe baie goed en heerlike koffie! Gaas voor vensters is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Skoon, netjies, goeie diens, stilte, uitsig. Baie skoon en netjies met 'n ongelooflike uitsig. Diens was baie vriendelik en behulpsaam. Kan ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conradt Frederick M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantastiese rustige plek. Ons het baie lekker gebly, 'n rustige plek in die Karoo. Die eienaar is baie vriendelik en verduidelik alles baie goed. Mooi sonsopkoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Awesome. Nice Karoo sleepover on our way to St Helena Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larry D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Farm atmosphere added to tranquility. Peaceful and quiet; lots of rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very very pleasant. Stunning, very well equipped cottage. We stayed in the Protea cottage; the bath was a welcomed addition. Stunning bedding, clean and well organised! Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie goed. Baie netjies en volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retief B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Sielsrus vir die langpad. Perfekte plekkie in die Karoo onder die sterre. Kommunikasie was deeglik en die gasvrou het uit haar pad gegaan om te vir seker ons kry ons vergete goed terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 177

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Sandrivier Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89a198b781f753f017db0f8ca9d326e4b71bd6be3a8c334b4f93e1d6c8ce81b5f5d4bac717e5d9ac96fb0171a392e9183e0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 177 5 1 5 Sandrivier Plaas Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.988361 22.062278
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang