+49
Gastehuis in Carnarvon

Sandrivier Gasteplaas

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Sandrivier Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sandrivier Gasteplaas bied bekostigbare verblyf op 'n plaas 6 km buite Carnarvon. Die plaas word omring deur die pragtige Karoo-heuwels en bied 'n rustige toevlugsoord vir natuurliefhebbers. Sandrivier Gasteplaas is perfek vir oornaggaste wat die rustigheid van 'n plaas wil ervaar. Sandrivier Gasteplaas is 900 km vanaf Gauteng en 660 km vanaf die Kaap.

Die verblyf bestaan uit 3 selfsorg-eenhede met braaigeriewe. Beide selfsorg-eenhede bied slaapplek vir tussen 3 en 5 gaste. Twee van die eenhede is oopplan, asook 'n eenheid met 2 slaapkamers. Elke eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n stoof, yskassie en oond.

Elke kothuis het sy eie plonspoel vir gaste om te geniet. Hulle kan ook fietsry, voëlkyk, bergfietsry en stap in die omgewing.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carina L
Besigheidsreis
5.0
Rustige plekkie onder Karoo sterre. Gesellige een aand braai onder Karoo sterre. Huis het alles wat nodig is, swembad vir lafenis, braaihout en blits ...
Sien meer
Jan 2026
Helen H
Saam met lewensmaat
5.0
A great resting place to unwind. A perfect stopover between the West Coast and JHB. Neat, clean and well equipped. The Karoo nights are...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Joanne V
Gesin met tieners
5.0
Wat 'n stukkie hemel op God se aarde! Baie lekker gebly. Dadelik in afkoelpoel geklim, heerlik. Geriewe baie goed en heerlike koffie! Gaas voor venste...
Sien meer
Jan 2026
Jaco W
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies, goeie diens, stilte, uitsig. Baie skoon en netjies met 'n ongelooflike uitsig. Diens was baie vriendelik en behulpsaam. Kan ten sterks...
Sien meer
Des 2025
Conradt Frederick M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese rustige plek. Ons het baie lekker gebly, 'n rustige plek in die Karoo. Die eienaar is baie vriendelik en verduidelik alles baie goed. Mooi...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 177

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Sandrivier Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sandrivier Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Sandrivier Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89a198b781f753f017db0f8ca9d326e4b71bd6be3a8c334b4f93e1d6c8ce81b5f5d4bac717e5d9ac96fb0171a392e9183e0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 177 5 1 5 Sandrivier Plaas Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.988361 22.062278
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang