LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+50
Gastehuis in Fouriesburg

Sandstone Chameleon Guest House   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Louise F
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Juweel in Fouriesburg. Pragtige gastehuis, kamers het elke gerief. Baie vriendelike en bekwame bestuurder. Ontbyt by Thyme was so lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linanda B
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Baie lekker gebly. Altyd lekker om daar te bly. David het ons mooi ontvang en die plek was soos altyd netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria Q
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Spacious and well equipped. We had everything we needed and, though we were there for only one night on which it poured down, it was a good place to be. We didn't expect to have a separate lounge, so that was a pleasant surprise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene W
1 nag
5.0
Mrt 2026

Gerieflik en netjies. Ons is baie tevrede! Ons is gasvry ontvang, die eenheid is pragtig en netjies en die ligging is baie maklik bereikbaar. Daar is ook ekstra moeite gedoen om ons baie vroeg die volgende oggend uit te boek, wat ons ongelooflik baie waardeer het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Comfortable and quiet place. Very friendly staff member assisted us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lafenis vir die siel. Baie lekker, privaat en stil. Goed ingerig. Ruim slaapkamer en bed was hemels. Stoep met ingeboude braai was natuurlik ons hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

As above. A very brief but comfortable overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurjen F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Goeie selfsorg verblyplek. Die verblyplek kan ons aanbeveel as jy in Fouriesburg wil of moet wees. Op stapafstand van restaurants, maar weet daar word nie maaltye op die plek aangebied nie, jy sal vir ontbyt (en aandete) uit moet. Die bestuurder is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is netjies en die beddens slaap goed. Ons kan die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anina M
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.2
Feb 2026

Skoon, netjies en baie rustigheid. Ten spyte van die feit dat daar geen selfoonontvangs was, nie warm water om te bad nie (gelukkig het die ketel gewerk) en geen muskietgif nie, het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michael B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Comfortable and friendly. Very comfortable, good amenities and friendly and helpful staff. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner De La Harpe and Venter Street,, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39f4f075a81ea6007e2454cdd03136a36c98ecd2529ddfa4f77c0776b325aad85dd47c1854ed00a3910f98486ffbd611b4a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 Corner De La Harpe and Venter Street, Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -28.617904875459 28.209221363068

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang