LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+50
Gastehuis in Fouriesburg

Sandstone Chameleon Guest HousePrime picks icon.

Prime picks icon.


  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner De La Harpe and Venter Street,, Fouriesburg, 9725, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Sandstone Chameleon Guest House is in Fouriesburg en bied top gasvryheid en verseker 'n ongergeetlike ervaring en liefdevolle herinneringe.

Al die kamers het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n TV en DStv. Ander kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n stoep en 'n privaat ingang in. Gaste kan van die selfsorg-braaigeriewe gebruik maak.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, parkeerplek en konferensiegeriewe in.

Akitwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, visvang, bergfietsry, voëlkyk en perdry in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe
Fietsry
Visvang

Kamers

Koningkamer met en 'n suite-badkamer
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit WiFi, 'n kroegyskassie, TV, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 'n stoep met 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R650.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Woonstel met slaapbank in die leefarea
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof en 'n oond. Ander geriewe sluit WiFi, TV, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kroegie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R650.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

En suite-kamer met Koningingrootte-bed
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, asook WiFi, 'n kroegyskassie, TV, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R650.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

En suite-kamer met Koninggrootte-bed
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, asook WiFi, 'n kroegyskassie, TV, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R650.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luukse dubbelkamer met 'n koninggrootte-bed
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, asook WiFi, 'n kroegyskassie, TV, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R650.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Louise F
Saam met vriende
5.0
Juweel in Fouriesburg. Pragtige gastehuis, kamers het elke gerief. Baie vriendelike en bekwame bestuurder. Ontbyt by Thyme was so lekker!
Aug 2026
Linanda B
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly. Altyd lekker om daar te bly. David het ons mooi ontvang en die plek was soos altyd netjies en goed toegerus.
Aug 2026
Victoria Q
Saam met lewensmaat
5.0
Spacious and well equipped. We had everything we needed and, though we were there for only one night on which it poured down, it was a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Rene W
5.0
Gerieflik en netjies. Ons is baie tevrede! Ons is gasvry ontvang, die eenheid is pragtig en netjies en die ligging is baie maklik bereikbaar. Daar is ...
Sien meer
Mrt 2026
Suzanne M
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and quiet place. Very friendly staff member assisted us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026

4.7/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Louise F
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Juweel in Fouriesburg. Pragtige gastehuis, kamers het elke gerief. Baie vriendelike en bekwame bestuurder. Ontbyt by Thyme was so lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linanda B
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Baie lekker gebly. Altyd lekker om daar te bly. David het ons mooi ontvang en die plek was soos altyd netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria Q
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Spacious and well equipped. We had everything we needed and, though we were there for only one night on which it poured down, it was a good place to be. We didn't expect to have a separate lounge, so that was a pleasant surprise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene W
1 nag
5.0
Mrt 2026

Gerieflik en netjies. Ons is baie tevrede! Ons is gasvry ontvang, die eenheid is pragtig en netjies en die ligging is baie maklik bereikbaar. Daar is ook ekstra moeite gedoen om ons baie vroeg die volgende oggend uit te boek, wat ons ongelooflik baie waardeer het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Comfortable and quiet place. Very friendly staff member assisted us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lafenis vir die siel. Baie lekker, privaat en stil. Goed ingerig. Ruim slaapkamer en bed was hemels. Stoep met ingeboude braai was natuurlik ons hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

As above. A very brief but comfortable overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurjen F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Goeie selfsorg verblyplek. Die verblyplek kan ons aanbeveel as jy in Fouriesburg wil of moet wees. Op stapafstand van restaurants, maar weet daar word nie maaltye op die plek aangebied nie, jy sal vir ontbyt (en aandete) uit moet. Die bestuurder is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is netjies en die beddens slaap goed. Ons kan die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anina M
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.2
Feb 2026

Skoon, netjies en baie rustigheid. Ten spyte van die feit dat daar geen selfoonontvangs was, nie warm water om te bad nie (gelukkig het die ketel gewerk) en geen muskietgif nie, het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michael B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Comfortable and friendly. Very comfortable, good amenities and friendly and helpful staff. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 14 jaar


Ligging

Gaste dink Sandstone Chameleon Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2023 tot 06 Jan 2024 en 05 Apr 2024 to 04 May 2024.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2023 tot 06 Jan 2024 en 05 Apr 2024 to 04 May 2024.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 12:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R650.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner De La Harpe and Venter Street,, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39f4f075a81ea6007e2454cdd03136a36c98ecd2529ddfa4f77c0776b325aad85dd47c1854ed00a3910f98486ffbd611b4a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 Corner De La Harpe and Venter Street, Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -28.617904875459 28.209221363068