Sandstone Chameleon Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die 7 versierde en suite-kamers is almal toegerus met bad en stort, ondervloerse verhitting, elektroniese kluis, yskas, kroegie, satelliet-TV, tee, koffie, en heerlike tuisgemaakte beskuit wat jy op die privaat stoep kan geniet.

Die genoegsame tuis-styl ontbyt word bedien in die eetkamer, of op die sonnige stoep. Ons bied ook aandete aan mits vooraf gereël. Gedurende jou verblyf is jy welkom om gebruik te maak van die wasgoeddienste (die koste word by jou rekening gevoeg), veilige onderdak parkering, en internettoegang. Al die kamers het gerieflike privaat-ingange. Meeste kredietkaarte word aanvaar. Ons bied gratis WiFi orals op die perseel.

Gaste is welkom om gebruik te maak van die selfsorg-braaigeriewe, of as jy verkies, die top-kwaliteit braaipakke en bygeregte wat vooraf bestel moet word. Die braai-area is 'n pragtige afgesonderde stoep omring deur 'n moderne tuin.

Die Sandstone Chameleon Gastehuis is 'n vars briesie vir enige reisiger. Vrystaatse gasvryheid op sy beste, verseker 'n onvergeetlike ervaring met liefdevolle herinneringe.

Ons is gay-vriendelik.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sandstone Chameleon Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]