+27
Lodge in Bojanala

Sandstone Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R511, Pretoria Road, Brits, 0250, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Sandstone Lodge lê tussen Brits en Hartbeespoortdam. Dié lodge bied gerieflike verblyf omring deur reuse tuine en bome.

Ons het 3 dubbelkamers, 'n selfsorgwoonstel en 'n gesinskamer. Elke kamer is toegerus met lugversorging en sekere DStv-kanale is beskikbaar. Verder is daar 'n swembad, braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi is op versoek beskikbaar. Ontbyt-, middag- en aandete-pakkies is ook op versoek beskikbaar.

Die omgewing bied heelwat doendinge, soos bootvaarte, waterponieritte, en binnebandpret op die Hartbeespoortdam, perdry, vierwielmotorfietsry, warmlugbalonsafari's, staproetes en riviervlotvaart.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Nelia V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly, pragtige oase. Pragtige oase in die natuur.
Mrt 2026
Michaela B
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely little spot. A quick visit but a lovely stay. Frans was very accommodating and we had everything we needed in our chalet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Amanda V
5.0
Sal beslis weer volgende jaar daar kom bly. Was heerlik, gerieflik en vriendelik ontvang. Gasheer baie vriendelik en tegemoetkomend.
Aug 2025
Anzell V
Saam met lewensmaat
4.8
Heel rustig. Heerlike atmosfeer en bed slaap baie lekker.
Mei 2026
Johan S
Saam met lewensmaat
4.8
Aangenaam. Sandstone Lodge is 'n baie mooi en rustige plek om by oor te bly, skoon en baie netjies.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Off the R511, Pretoria Road, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Sandstone Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the R511, Pretoria Road, Brits, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d3cd76d85a9b0b4e7f1f118aef5c5b926557f3285ebef0c9670e436d02e34006e4076bc1485c0f41bed5ec7bf83f7e3c72d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Off the R511 Pretoria Road 0250 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.673136066172 27.856442407396
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang