LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sandstone Lodge | LekkeSlaap
+10

Sandstone Lodge

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Sandstone Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Wayne D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne D
Saam met vriende

Alles wat jy kan nodig kry, is by Sandstone Lodge.

Jou tuiste weg van die huis. Ons was ontvang met gasvryheid, alles is skoon en netjies, volledig toegerus, sagte handdoeke, gerieflike beddens en waarde vir geld.

Sandstone Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die mooi komplimente! Kom gerus weer.

Sandstone Lodge
Stephen D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful Break Away

Peaceful quiet stay; good breakaway from the city. It's a pity that the pool was empty and was not available as advertised.

Lynn D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love the place, highly recommended.

Loved everything. The setting, the furniture, the gardens around the place, the decor, everything just blends in together setting a awesome peaceful mood for total relaxation. Lovely gardens. Quiet and peaceful. Interior is very clean and homely. Will definitely visit again. The place itself.

Herman V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Enkelreisiger

Goeie vriendelike diens.

Goeie akkommodasie.

Cylise G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cylise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service.

Value for money. Lovely clean apartment. Loved the privacy.

Lu-ann L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lu-ann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Baie dankie vir 'n pragtige kamer.

Sasha D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sasha D
Gesin met klein kinders

Skoon en gerieflik.

Sandstone Lodge is 'n klein oase wat weggesteek is van 'n baie besige pad. Dit was verbasend stil. Die kombuis was goed toegerus, beddens gemaklik en water warm. Ek sou 'n koekieseep in die stort verkies het. Goeie skoonmaakdiens soggens!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean and comfortable.

Sandstone Lodge is a little oasis tucked away from a very busy road. It was surprisingly quiet. The kitchen was well equipped, beds comfortable and water hot. I would have preferred a cake of soap in the shower to the dispenser. Good cleaning service in the mornings!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Trudie O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir oulik diens.

Alles was puik en kamer was 100%.

Zandeleen T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zandeleen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy 5 stars.

The place is located in a quiet location. Would recommend an extra board be put up so that the entrance from the road is visible from both sides. Loved all the plants, adds to the calmness of the place. Booked again directly after checking out.

Hennie V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lodge wat geen fasiliteit het vir etes, pragtige swembad op foto's nie gesien nie.

Vismotte, kakkerlakke toilet sonder deur.

Sandstone Lodge's terugvoer

Swembad is nog op presies dieselfde plek soos op fotos. Ontbyt, aandetes en kospakkies kan bestel word. Die kamers is en-suite met, of sonder, deure. Geen vismotte en kakkerlakke te bespeur nie. Alle kamers en fasiliteite skoon en netjies.

Sandstone Lodge
Marike B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marike B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and very nice.

The reception was very warm and friendly and the accommodation very nice.

Rita L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornag verblyf.

Gawe ontvang. Alles mooi netjies en skoon. Lekker braaiplek en heerlik geslaap.

Jürg K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jürg K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, neat, clean, easily accessible.

Please change the bed in room 1, its past its sell by date, otherwise i would stay there any time again.

Handri K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Handri K
Enkelreisiger

Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.

Goeie waarde vir geld, geen nonsens verblyf.

Errol M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, baie maklik on te kry.

Een van die beste plekke wat ons nog in gebly het. Ekstra vesoek het hul 100% uit hul pad gegaan. Pure plaas, stil, als op hul plek en netjies. Naby aan eetplek en al ander aktiviteite. Sal hul weer ondersteun en almal daarvan laat weet.

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R511, Pretoriastraat, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViYzdjOGY3LTJiMDMtNDgyOC1iZGQxLThkZWM5ZjdmNzY4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895  per nag(plek vir 2) 15 5 1 5 Off the R511 Pretoria Road 0250 Noordwes 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -25.673136066172 27.856442407396
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!