Sandy's Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 257 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Regina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Deel van Route 62 wat baie interessant was. Baie lekker gebly met die vriendelikste gasvrou, sal regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy K
1 nag
5.0
Nov 2025

Comfortable stay. Very pleasant stay in a well-equipped unit with considerate hosts. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette S
1 nag
5.0
Nov 2025

Very pleasant. It was nice; wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lekker plekkie om te oornag. Baie gasvry en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norma O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal beslis weer daar gaan oornag. Baie lekker gebly, eienaar baie gasvry. Het gebruik gemaak van die swembad ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastiese verblyf. Hartlik verwelkom. Baie netjiese en mooi eenheid. Alles wat jy nodig het. Gratis WiFi, TV kyk, koffie, tee, melk en braai hout. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Excellent value for money and friendly service. Good place in a really good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uiters aangename oorslaap in Barrydale. Sandy's Place se ligging is perfek, so maklik om te kry. Ons was in eenheid 6, soveel privaatheid en die parkering is baie naby. Dit was 'n baie aangename oorslaap in Barrydale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys V
1 nag
5.0
Sep 2025

Vriendelik ontvang, sal weer daar oorbly. Mooi en skoon geriewe, baie gerieflik en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal weer kom. Baie lekker gebly en vriendelike mense in 'n mooi dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sterna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 257

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Van Riebeeck Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bc07249c11ba3bb22a36478cef1140516aab79da228e45b48863f1e10b3703264a29363b7ac9f119eeafcec5ab1c0f54985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 257 5 1 5 52 Van Riebeeck Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.901864447624 20.723846554756
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang