+66
Selfsorg in Karoo

SANParks Lilydale Rest Camp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Heinrich W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netjies, rustig. Baie netjies en 'n gerieflike blyplek, met 'n mooi uitsig oor die rivier en uit die stad se geraas. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Amazing views and lots of game. Lovely view over the river from Lilydale camp. Saw loads of game. Bird watchers' heaven. Would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Wonderlik. Baie goed gewees. Mooi blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miyoba S
Kort verblyf
4.8
Mei 2026

Lovely. The roads to Lilydale rest camp have alot to dips that hold alot of water when it rains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Die wildbesigtiging was uitstekend. Baie lekker gebly. Die paaie was net nog baie verspoel binne en buite die kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2026

Baie rustige kuier. Het 'n wonderlike tyd gehad saam familie. Baie lekker gebly. Daar is net nie genoeg/ enige pakplek/ kaste/ rakke vir kruideniers. Geen hakke in kombuis vir vadoeke ens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lynne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We were very comfortable. Perfect location overlooking the river. Peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Memorable. Pleasant, saw more game than expected, will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Uitsonderlik lekker! Besonderse lekker plek! Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Aan te beveel vir die mense wat daar verbyry en 'n rustige, veilige nag wil hê. Dit is nou een van die SANPark plekke wat nog goed bestuur word. Vriendelike en professionele mense wat jy mee in aanraking kom. Baie wild in die park wat goed lyk in die omgewing. Bly plek skoon en alles werk baie goed. Welgedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

SANParks Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 2119

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 131
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 131
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 131
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N12, Mokala National Park, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3oFKynGq5VlNZ4aOpyKrLvmZK1GJe1Q9YItfewClxsO2lmaFPD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 131 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Off the N12 Mokala National Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.038471712997 24.503588294651
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang