- Slaapplek vir 1028 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R531, Kruger National Park, Acornhoek, 1360, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Die Satara Rest Camp in die wêreldbekende Krugerwildtuin is 'n besige kamp in 'n uitstekende wildkyk-area met menige en verskeie diere om te besigtig.
Dié kamp het 'n ongekunstelde sjarme en die meerderheid van die verblyf is in 'n sirkel uitgelê. Satara is goed bewoud met 'n oorvloed van voëllewe.
Die Satara Rest Camp bied 'n deli en 'n winkel, restaurant, gemeenskaplike wassery, vulstasie, gemeenskaplike kombuisie en ablusiegeriewe, braaigeriewe, 'n swembad met 'n speelarea vir oornagbesoekers, en 'n piekniekarea met 'n boma vir dagbesoekers.
Doendinge by Satara Rest Camp sluit begeleide boswandeltoere, oggend-, nag- en dag-wildritte met opgeleide veldgidse, bos-ontbyt en -braai's, seisoenale opvoedkundige programme vir kinders en films van wild op die grootskerm, behalwe op Sondae, in.
Sweni Bird Hide is aan die oewer van die Swenirivier geleë ongeveer 30 km van die kamp af, Ratel Pan Bird Hide is op Timbavati/Roodewal-weg ongeveer 35 km van die kamp af. Tradisionele danse kan vooraf met die kamp gereël word.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
SANParks Geverifieer
Eiendomme 100
Resensies 2097
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the R531, Kruger National Park, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
- Gaste dink SANParks Satara Rest Camp het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R531, Kruger National Park, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 1028 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang