LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Satara Rest Camp | LekkeSlaap
+124

SANParks Satara Rest Camp

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir SANParks Satara Rest Camp
Netheid
3.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Philip M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

In lewende lywe is enige dier altyd mooier.

Onthou dis net soos kamp en dan sal jy dit fantasties vind.

Anja L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel en pragtige kamp.

Die personeel het ons baie vriendelik ontvang. Die huis waarin ons gebly het was pragtig, privaat en ongelooflike uitsig. Dit was baie skoon en daagliks gediens. Ons sien uit om weer te gaan!

Johan D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier en wild gekyk.

Die oorspronklike eenheid was nie gereed nie. Daar was 'n watertoevoerprobleem maar ontvangs het ons desnieteenstaande in die eenheid geplaas waar die parkering deur grondwerke geblokkeer was en water 100 m in die toegangspad afgestroom het. Met my klagte (ons het nie eers uit die motor geklim nie) is ons in 'n ander eenheid geplaas. Kommunikasie!

Barbara D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Barbara D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier, was rustige geen laaiwaai deur ander besoekers nie.

Hul kan meer aandag skenk aan die skoonmaak van badkamers, bietjie Handy Andy gebruik, toilette darem 'n ruikdingetjie insit.

Elreza W - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elreza W
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy wil wegbreek is die wildtuin 'n baie goeie keuse.

Ons hou van Satara want dit is baie rustiger, dit voel of jy in die bos slaap en die verkeer is baie min. Satara se kampplek is netjies en die badkamers is skoon. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Samuel S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel S

Was baie lekker. Lekker gekamp en baie wild gesien.

Het baie wild gesien, selfs goed wat skaars is, soos ratels, wildehonde en vele meer.

Annalize B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties gewees.

Netjiese verblyf. Vriendelike personeel. Skoon handdoeke en netjiese linne. Pragtige skoon swembad. Rustige en stil kamp. Sal die ruskamp beslis aanbeveel.

Elize R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike naweek gewees.

Baie dankie aan al die personeel by Satara, julle is vriendelik en het flinke diens gekry. Die ablusie was netjies en skoon. Sal vir enige een wat Satara kamp oorweeg vir kamp se gaan dit is regtig lekker daar.

Hannelie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd vriendelik en hulpvaardige personeel.

Heerlike wegbreek!

Hendrik B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Effens teleurstellend.

Die ablusiegeriewe vir die mans was baie vuil. Die badkamers by die restaurant was nog erger. Die restaurant se staf was nie goed opgelei nie en ons het omtrent 20 minute gewag voor daar vir ons drankies aangebied is. Dis slegs na ek iemand gaan vra het om ons te bedien. Die kampterrein is nie goed afgebaken nie. En party staanplekke se gras is so lank jy kan nie daar staan nie. Die natuur self is wonderlik! Slegs daaroor is ek baie beïndruk.

Roberto A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roberto A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay.

We stayed only one night. The location is wonderful, here around we saw a lot of animals.

Christa D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christa D

'n Mooi kamp.

Satara is 'n redelike groot kamp. Ons chalet was skoon en netjies en het aan al die geriewe voldoen. Het heerlik hier oornag. Moes slegs die addisionele kampkostes soos vereis betaal.

Santa B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Dit was baie lekker gewees, baie wild gesien, maar wildtuin is baie droog.

Neels M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekamp in Satara met baie diere in die omgewing.

Soos al die kampe wat ons besoek het, is dringende instandhouding nodig. So 'n pragtige plek!

Elreza W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elreza W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige bosveldatmosfeer!

Vriendelike personeel en skoon plek!

Samantha V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Very neat and friendly people.

Johan K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rioolstelsel 'n nagmerrie.

Rondawel was netjies en skoon, maar toe ons die badkamer gebruik stoot die riool in die stort uit. Aaklige reuk. Ons het dit aangemeld, maar geen reaksie.

Dewald V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent staff. Poor facilities

We were pleasantly surprised by the helpfulness and friendliness of staff but were disappointed by the state of the facilities. Arriving at the camp, the smell of bats in the roofs of the reception, shops and restaurant is appalling. Accommodation is clean, but in dire need of an upgrade.

Charles G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles G
Gesin met klein kinders

Rustig.

Area baie skoon en rustig. Die staanplekke effens klein maar aanvaarbaar.

Yolande V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Ons happy place.

Hierdie is die ultimate plek om Afrika regtig te voel en beleef. ‘n Plek wat ek hemel-op-aarde noem. Ek het nie juis om woorde om die rustigheid en vrede wat jy beleef te beskryf nie. As jy wil totaal ontspan. Dit is die plek vir jou!

Annelize K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie ontspannend en gerieflik.

Was wonderlik om weg te kom van die stad en om in 'n rustige omgewing nader aan die natuur te wees.

Yolanda S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste park ooit.

Skoon, netjies en rustig met baie diere om te sien in die omgewig. Beslis die geld werd en sal beslis terugkeer.

Vanaf
R364
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R364
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R364
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1044 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R531, Krugerwildtuin, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEIRXH5X1eWK2PNOHPMCu9wQMbigjWeZMl2gtGd62L5NN9lehZq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R364  per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Off the R531 Kruger National Park 1360 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.392552 31.77959
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!