+52
Selfsorg in Langebaan

Langebaan Golf/Country Estate-Santa Maria

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Albert & Annelize B
Lang verblyf
5.0
Jan 2026

Goeie kwaliteit vir die prys. Ons het baie lekker gebly. Ek sal net noem 'n paar goed waarop die eienaar van die huis moet let. 1. Die voorlig se bulb moet vervang word, dit flikker heeltyd. 2. Die hoofslaapkamer se badkamer het 'n mif reuk en dink daar is 'n dreinprobleem, die water wil nie maklik weggaan in die stort nie. 3. Die yskas moet mens op koudste stel, anders vries die vrieskas nie volledig nie, maar dan vries goed weer in die yskas. 4. Die toaster steek die brood heeltyd vas, dit pop nie uit natuurlik nie. 5. Dan die foto van die buite area het gewys 'n Weber, maar daar was geen Weber nie. 6. Dan van die geld wat ons betaal het, het ons regtig gedink daar is 4 slaapkamers, die 11 & 15-jarige moes die sleeper couch deel en dit is nie ideaal as mens vir 2 weke in 'n huis bly en mense slaap in die open plan nie. Hulle het eintlik maar een op die bank en die ander een op die sleeper couch geslaap. Die kinders het ook geen privaatheid gehad nie. 7. Dan buite by die bankie, die son is baie erg daar middae, so daar is iets nodig om die area reg te benut om buite te sit. Ons het 'n gazebo opgesit wat ons by die huis gaan haal het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Langebaan Golf/Country Estate-Santa Maria
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons wil net graag verduidelik dat die bespreking op die stelsel duidelik as ’n 3-slaapkamer eenheid aangestipuleer was, (6 volwassenes en 2 kinders onder 12). Indien daar ’n misverstand was, is ons jammer daaroor. Rakende die Weber: Annelize het my kontakbesonderhede gehad, en as sy my gekontak het, sou ek dit graag gereël het. Die Weber word gewoonlik weggesit omdat hy min gebruik word en uiteindelik net buite staan en roes. Ons sou dit met plesier beskikbaar gemaak het indien julle gevra het.

Vanessa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Kuier was awesome. Dit is baie rustig en lekker vir 'n wegbreek van besige lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Good day, nice place, safe and cozy. Very nice place for summer vacation, but not for winter; very cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alistair G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

A nice 3 days of relaxing. We booked 3 nights and made full use of the estate's facilities, the swimming pool, putt-putt; there was no time for tennis or padel, maybe next time. We hope to go back soon. We enjoyed the indoor braai as well. Each room had a fan, which was needed on those hot days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Idah U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Magnificent. Santa Maria Loft was the perfect place for our stay. We were in town for a golf tournament, and its location couldn’t have been more convenient, just a short walk across the road to the clubhouse. The apartment was fully equipped with everything we needed, making our stay very comfortable. The host was warm, welcoming, and incredibly helpful, yet also gave us plenty of space and privacy. We truly appreciated the thoughtful hospitality. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jody Nicole S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

N/A. Amazing, clean, lovely surroundings, quick responses by host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilfred Schrevian Evan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Wonderlik en rustig. Die woonplek was baie aangenaam en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Lovely place to relax or enjoy all the sports. We had a lovely stay. My teenage boys loved the golf, tennis, driving range, and putt putt. Just not enough time to do it all. Lovely house with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Veilig, rustig en kon lekker ontspan. Baie lekker gebly! Skoon en netjies en meer as genoeg om lekker te ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courteney K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Good. Our stay was quite pleasant; the unit had everything we needed. One suggestion would be to consider adding an air conditioner or at least a fan, especially for warmer weekends. It was quite hot and humid during our stay, and some cooling would have made it even more enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 3)
Bespreek

31 Aldegronde Way, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cf87250b749cba459f51354232db4cdc0f60fdea54ec2c5ab5eb2ca0f5e2984bf3f27efcc8e24d62c794b45b93036bb927f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3) 29 5 1 5 31 Aldegronde Way Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.07465251424 18.05506723065
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang