by Santa Maria at Langebaan Country Estate | LekkeSlaap
+45

Santa Maria at Langebaan Country Estate

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Santa Maria at Langebaan Country Estate
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hannes D - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gemaklik met my kinders gewees.

Lekker tyd, staff baie vriendelik en eienaar.

Santa Maria at Langebaan Country Estate se terugvoer

Thanks Hannes, hope to see you and the family soon.

Santa Maria at Langebaan Country Estate
Dane T - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dane T
Gesin met klein kinders

A beautiful house, with perfect location on the estate.

We thoroughly enjoyed our stay at Santa Maria, the house was beautiful, located right next to the pool and 2 minutes walk from clubhouse. We will definitely go again as a weekend was so quick, we didn't even get to all the amazing facilities on the estate.

Nasser A - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nasser A
Gesin met klein kinders

Nice, clean, very close to all activities for kids.

Host was very professional and friendly. Accommodation was nice, clean and spacious for two families and with two kids each.

Chris V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Gesin met klein kinders

Gemaklike in-en-uitboek.

Dit is ook lekker sentraal en naby die see en inkopiesentrums.

Santa Maria at Langebaan Country Estate se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Chris, hoop om julle weer te sien.

Santa Maria at Langebaan Country Estate
Ken S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ken S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reëls, reëls en nog reëls!

LCE is 'n baie netjiese landgoed met heelwat fasiliteite, maar om na die bespreking te hoor van 'n R1 000 breekskadedeposito (terugbetaalbaar na skynbaar 14 dae) en beperking op elektrisiteitsverbruik laat so ietwat slegte smakie.

Santa Maria at Langebaan Country Estate se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Jul breekskade deposito is reeds op die 16/09 terug betaal, 14 dae na jul verblyf.
Jul is persoonlik gekontak en verduidelik van die breekskade deposito betaalbaar, waarmee u geen probleem gehad het nie. Breekskade deposito is 2 ledig van aard.
Eerstens Spoedkameras binne die landgoed is aangebring vir die veiligheid van diere, kinders, stappers, drawwers, fietsryers,gholfers, ens. Sou n gas wat op die landgoed bly nie die spoedgrens gehoorsaam nie, is die eienaars verandwoordelik vir die koste daarvan (wat baie maklik R1000 -R1500)kan wees. ‘n Eienaar kan sekerlik nie verantwoordelik gehou word vir so ‘n spoedkaartjie nie. Tweedens is dit vir breekskades, dit is welbekend in die bedryf vir selfsorgeenhede om dit te vra om te probeer om die eiendom te beskerm teen vandalisme en gaste wat soms disrespekvol optree teenoor die eiendom / inhoud van die eiendom.
Die daaglikse elektrisiteits kwota is meer as genoeg om met gemak ‘n mens se daaglikse gebruik van elektrisiteit te voorsien. Die kwota is in plek gestel as gevolg van gaste wat die sisteem misbruik bv mense wat die oond aanlos vir 2dae of die geyser 6 keer ‘n dag leeg tap.

Santa Maria at Langebaan Country Estate
Luan F - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, beste tyd.

Die atmosfeer en tyd daar is net soo lekker.

Santa Maria at Langebaan Country Estate se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, hoop om julle gou weer te sien
Leon

Santa Maria at Langebaan Country Estate
Alicia E - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia E
Gesin met tieners

Lovely, homely, relaxing.

Lovely stay with young kids and teens. All the necessities/facilities needed to have a great break away. All that was missing was an indoor fireplace in winter.

Santa Maria at Langebaan Country Estate se terugvoer

Hi Alicia. Thanks for the feedback, we take note of the need for an indoor fireplace, but hopefully when you visit us again it would not be so bitterly cold during your stay. Kind regards Leon

Santa Maria at Langebaan Country Estate
Vanaf R2 150
R2 150 R1 720
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 150
R2 150 R1 720
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 150
R2 150 R1 720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldegrondeweg 31, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7c2d6e7f6e993d48a46103a326b2746846922e89e022f824aa4768807bcec054d2e94ecda0f3f674f122fe92577f2c5a761?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150, nou Vanaf R1 720  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 31 Aldegronde Way Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.07465251424 18.05506723065
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem