4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2317 Bowtie Drive, 15 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Santini Village 15 is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks met 24-uur sekuriteit in Plettenbergbaai. Die woonstel is naby verskeie besienswaardighede in die omgewing en die Tuinroete.
Hierdie ruim eenheid op die tweede verdieping het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n aparte stort.
Die leefarea is oopplan en die kombuis is met die nodige toebehore om maaltye mee voor te berei, 'n mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv en lei na 'n balkon met 'n draagbare braai en 'n uitsig op die Tsitsikammaberge.
De kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n motorafdak. Santini Village 15 is 1 km van die winkels, restaurante en strand af.
Die eiendom is ook 5 tot 12 km vanaf Plettenbergbaai Buiteklub, Goose Valley-gholflandgoed, die Knysna Olifantpark en ander besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 2317 Bowtie Drive, 15 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Santini 15 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2317 Bowtie Drive, 15 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang