4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Munro Street, Santos 37, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Santos 37 bied selfsorgverblyf in 'n woonstel aan die see in Santosbaai.
Hierdie lieflike woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer, wat met 'n bad toegerus is.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis en 'n sitarea in. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n klein skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, sowel as 'n toonbank met stoele.
Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. 'n Skuifdeur lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n tafel met stoele, waar gaste kan ontspan en die sonsondergang kan geniet. Veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 190
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Munro Street, Santos 37, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos 37 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Munro Street, Santos 37, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang