4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Munro Road, Santos Beach Apartment 45, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Santos Seaview Apartment is 'n moderne selfsorgwoonstel in Mosselbaai wat slaapplek aan 4 gaste bied.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf en eetgerei, breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n L-vormige rusbank en 'n TV met stroomdienste.
Daar is 'n balkon met sitplek waar gaste oor die see kan tuur.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Raymond Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Munro Road, Santos Beach Apartment 45, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos Seaview Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Munro Road, Santos Beach Apartment 45, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang