Pick your preferred language

English

Afrikaans

+96
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Dargle/Impendle Road, Dargle, Natal midlands, 3265, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Satori Getaway is in die Middellande van Natal geleë, 'n pragtige plek omring deur berge, met varswaterstrome en 'n rivier wat daardeur loop, 'n ongerepte stukkie paradys.

Neem asseblief kennis dat verblyf van die netwerk af is en beperkte laaiproppe vir selfone het. Skootrekenaars kan nie gelaai word nie. Haardroërs en reguitmakers kan nie gebruik word nie.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat geskik is om tot 10 gaste te akkommodeer. Satori Lodge is rustiek en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met koningingrootte-beddens. Ander geriewe in die kamer sluit 2 slaapsaalbeddens op die solder en 3 en suite-badkamers met 'n stort in.

Satori Cottage bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Ander geriewe in die kamer sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, stoof en oond in. Dié kothuis het ook 'n patio, braai-area en kaggel.

Die eienaars van Satori wou 'n ander konsep skep vir mense om te ervaar, 'n plek van harmonie, van balans en van konnektiwiteit met die natuur en vir mense om deur die natuurlike omgewing weer met hulself te verbind, om hulself vir 'n rukkie te verwyder van gejaagde stadsleefstyle, van hedendaagse spanning en druk. Pragtige staptogte kan na watervalle en berge geneem word. Jy kan ook deelneem aan werkswinkels en retreatpakkette, pryse op versoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Dargle/Impendle Road, Dargle, Natal midlands, 3265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Satori Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Dargle/Impendle Road, Dargle, Natal midlands, 3265, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bb8769db2491f77f57bdefc17a2cd7c6ae80996e4900dcb9f814d977715795397847722339da23a0e81b7a34ae469048e94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Dargle/Impendle Road Dargle 3265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.541740274056 29.924266040325
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang