Satori Getaway
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Satori Lodge
- Selfsorg
- Satori Cottage
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die verblyf nie aan die netwerk gekoppel is nie en beperkte laaiproppe vir selfone het. Skootrekenaars kan nie gelaai word nie.
Goed gesosialiseerde honde is welkom indien vooraf gereël teen R50 per troeteldier per nag. 'n Maksimum van 2 groot honde of 3 klein honde.
Daar is 'n 10 km grondpad wat na die verblyf lei.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dargle/Impendle Road, Dargle, Natal midlands, 3265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang