+40
B&B in Bovlei

Sauvignon Country Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Adam L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly en dit is baie skoon en netjies. Was ook baie vriendelik ontvang en hanteer. Ontbyt was ook elke oggend baie lekker. Sal weer by hulle bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Good. Very relaxed and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maree J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wonderlik fantasies. Ons het lekker gebly, ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikeeta D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2026

Uncomfortable and nerve-wracking. Our stay was very nerve-wracking as we were asked to inform our kids to not run in the place as the noise could be heard downstairs. The couches were uncomfortable in the lounge. No door between the second bedroom and bathroom. Also a lot of rules in place. The host was very friendly though. (Family of 6).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lizaan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig maar lekker. Dit was 'n baie lekker en rustige plek om te bly met heerlike ontbyt. Sal volgende keer net langer wil bly. Hulle is ook baie akkommoderend met inkloktyd wat moes verander het weens planne wat verander het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antha J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Heerlik. Dit was baie aangenaam om daar te oornag; sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa V
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2025

Gemaklik, stil en rustig. Ons het net een nag oorgebly, en dit was perfek. Baie netjies, skoon en stil. Dit lyk na 'n lekker plek om oor te bly met 'n groep vriende en familie - die braai/kuierplek en swembad is besonders lekker - alhoewel 'n mens baie naby aan die eienaar se huis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Simon David W
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2025

Value for money. The one problem we had was that the bathrooms did not have adequate privacy. Rooms that are designed for multiple people have no doors, so it can be quite uncomfortable for a group of friends to use bathrooms without doors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie K
1 nag Gesin met tieners
2.8
Des 2025

Dit was 'n bed en 'n dak oor ons kop. Ons het net een aand daar oorgeslaap, en daarvoor is ek dankbaar. Dalk is ek 'n 'cheap skate', maar vir die prys het ek verwag dat die skoonmaak ingesluit word. Jy word 'soortvan' vriendelik versoek om jou skoene by die deur uit te trek, sodat jy nie die mat vuiltrap nie. Dan moet jy sorg dat jou skottelgoed gewas en weggepak is voor jy waai, anders kry jy 'n boete. Die atmosfeer was net nie 'inviting' nie. Ek neem aan die gasheer is 'n paar keer al ingedoen met gaste, maar dis maar my belewenis.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Geert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Addy Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec2c675693fb759d8e2a7ce6168a08e72e30eedef8a54b2df8779e4248c0f21bc9b1958d78bcc28564429136f7839108c699?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Addy Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.632999352381 19.00865394276

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang