Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sauvignon Country Lodge

B&B
Sauvignon
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Albei Sauvignon-kamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers, waar van 1 'n bad en die ander 1 'n stort het. Dié kamers kan saam of apart bespreek word om 'n gesinskamer met 'n skakeldeur te vorm. Alle suites het 'n kluis, WiFi, TV met Openview en koffie- en teemaakgeriewe!

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pinotage
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Pinotage het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n slaapbank, lugversorging, 'n kluis, WiFi, TV met Openview en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ruby Cabernet
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ruby Cabernet het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n slaapbank, lugversorging, 'n kluis, WiFi, TV met Openview en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Self-catering apartment ‘MCC’
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 en suite-slaapkamers waarvan 1 'n koningingrootte-bed en die ander 1 'n dubbelbed het. Een van die en suite-badkamers het 'n stort en die ander 1 het 'n bad. Die kombuis is volledig toegerus. Daar is ook 'n eetarea, sitarea en 'n privaat stoepie. Die sitarea het 'n TV met Openview en lugversorging. Daar is ook braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addy-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bb15bde837dd433de9b67985a62397c683ca38202881dcc6d80e7465870048e850b5f1fe50f7cdb152e52f60a66ee645f9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Addy Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.632999352381 19.00865394276
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem