2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 41 Keel Close, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Se La Vie Guest Suite is 'n suite op die eerste verdieping in West Beach Bloubergstrand en dis perfek vir paartjies, sakereisigers en hospitaalbesoekers.
Dié oopplan-suite is vas aan die hoofhuis, maar het 'n aparte ingang, privaat en bied toegang tot 'n dek met 'n uitsig op Tafelberg. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt is beskikbaar, mits dit gereël is met bespreking. Daar is ook 'n TV met Showmax en DStv. WiFi is beskikbaar.
Se La Vie Guest Suite is stapafstand vanaf die MiCiti-bushalte, 350 m vanaf 'n restaurant, 1,7 km vanaf die Netcare Blaauwberg-hospitaal en 5 km vanaf Bloubergstrand waar daar tientalle doendinge, winkels en restaurante is. Die Durbanville-wynroete is ook net 12 km hiervandaan.
Die eiendom het 'n omsetter wat die ligte tydens beurtkrag aanhou.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nicolette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 41 Keel Close, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Se La Vie Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 Keel Close, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang