Sea and Sky
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Servitude-weg, Young Terrace, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea and Sky is 'n lieflike vakansiehuis in die hartjie van die gewilde Tuinroete-kusdorpie Wildernis.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en stoele en 'n TV.
Die privaat dek, leefarea en slaapkamers bied panoramiese uitsigte oor die Wildernis-strand, -strandmeer en die Serpentine-rivier. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar.
Die huis is in 'n veilige omgewing met gewilde Wildernis-restaurante, winkels, 'n strandmeer en strand binne stapafstand. Ander aktiwiteite sluit bergfietsry, perdry, visvang en pragtige staproetes in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Servitude-weg, Young Terrace, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea and Sky het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Servitude-weg, Young Terrace, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10