5 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Breeze No. 3 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n ontspanne vissersdorpie aan die Weskus, ongeveer 2.5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met ander eenhede geleë.
Hierdie woonstel op die grondvloer bied slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk en 1 enkelbed in die oopplan-leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuisarea is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die leefarea bied gemaklike sitplek, binnenshuise braaigeriewe en TV met geselekteerde plaaslike kanale.
Parkeerplek is in die straat, voor die eenheid.
Die woonstel is ideaal geleë binne 'n kort entjie van die strand, plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Helga Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 522
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Breeze No. 3 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang