+5
Selfsorg in Lambertsbaai

Sea Breeze No. 3

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

30% AF!
Blits-aanbod
Kry 30% af vir verblyf voor 6 Mei 2026. Bespreekbaar tot 20 Mrt 2026
Huisreëls

Die eenhede bied slefsorgverblyf en skoonmaakdienste is nie ingesluit nie, maar kan egter gereël word. Ekstra fooie kan van toepassing wees.

Braaitoerusting word voorsien en 'n paar ysterpotte is op versoek beskikbaar.

Bababaddens en 'n kampbed is beskikbaar.

Geen partytjies word toegelaat nie, slegs sagte agtergrondmusiek sal toegelaat word.

Troeteldiere is welkom indien daar gereël word, want die gasheer verkies om vooraf te weet watter tipe en hoeveel sodat hulle kan voorberei.

Gaste mag nie rook of rookprodukte en -toestelle in die eenhede gebruik nie. Asbakkies is buite beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
30 % AF
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
30 % AF
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
30 % AF
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 5)
Bespreek

20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhYTIwYzIwLWY2MTktNDUyNS04NmE1LWNkYTI4YTI3N2I5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 20 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.096601921712 18.3034329
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang