5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Breeze No. 3 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, sowat 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Dié eenheid is in 'n kompleks geleë.
Reenboog Apartment Unit 3 is 'n grondvloer-eenheid met slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed is in die oopplan-leefarea beskikbaar. Die badkamer beskik oor 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. 'n Ontbyttoonbank met 4 stoele is beskikbaar. Die leefarea het gemaklike sitplek, braaigeriewe en 'n TV met sekere plaaslike kanale.
Reenboog Apartment Unit 3 is net 'n entjie vanaf die strand, plaaslike winkels en restaurante geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Helga Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 508
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Breeze No. 3 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang