Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze No. 5

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Sharmolene D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2022

Fantasties. Beste plek om te bly. Goeie diens, uitstekende kommunikasie en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Helga
Sea Breeze No. 5
Baie dankie vir die positiewe resensie, dit sal net 'n plesier wees om julle weer terug te verwelkom.

Vilene T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2020

Het kuier geniet. Het die verblyf en kuier geniet.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Juanita K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2018

Sal beslis weer kom, fantasmagoriese naweek gehad. Pragtige plek, beslis die moeite werd om weer te gaan kuier, net bietjie langer as naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Jan 2018

Goeie ligging, maar toilet was stukkend, banke (rottang) stukkend bo, stort was stukkend (water oor die hele vloer), braaiplek vuil, vuil asbak met sigaretstompies. Ons was teleurgesteld in die fasiliteite by Reënboog nr 5: Die een toilet was stukkend, die een stortdeur paneel was stukkend en water het oor die hele vloer gevloei as mens gestort het. Die mosaïekteeltjies in die stort het losgekom en sommiges was uit. Die banke in die sitkamer was stukkend aan die bokant. Die braaiplek was nie heeltemal skoon nie. Daar was 'n vuil asbak met sigaretstompies in op die tafel by die stoep. Die enigste kap-plank (plastiek) in die huis was vuil en vol vlekke en ons het alles moes sny op 'n bord, want wou nie die kap-plank gebruik. Daar was geen lappies nie, en slegs een swart vullissak.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Adele W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2017

Het tydjie baie geniet. Sal beslis in die toekoms weer gebruik maak van die apartment.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelvin K
1 nag
4.8
Okt 2017

Die hele tydtjie daar was verskriklik aangenaam en baie netjies, mens kla oor baie dinge in die lewe maar Reenboog was 'n afleiding vir rustigheid en ontspanning. Reenboog is definitief die plek om by te wees vir enige geleentheid. My ouers het dit verskriklik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 424

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 20, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec72ba90722ec304b9191b7b7ba9550ec7b9cb1285c75c4185d393f1aa2f92107545cdcab129f7ed655162b86e54bd00001c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5) 6 5 1 4 20 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.096661 18.3034329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang