+9
Selfsorg in Lambertsbaai

Sea Breeze No. 5

7 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sea Breeze No. 5 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n ontspanne vissersdorpie aan die Weskus, ongeveer 2.5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met ander eenhede geleë.

Hierdie woonstel op die boonste verdieping bied slaapplek vir 5 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en die derde oopplan-slaapkamer met 1 enkelbed en 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Besprekings van tot 6 volwassenes en 1 of 2 kinders is welkom indien dit voor bespreking gereël word. Let asseblief daarop dat die maksimum volwassenes wat hierdie eenheid kan akkommodeer, 6 is.

Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuisarea is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en TV met geselekteerde plaaslike kanale. Buite is daar 'n oordekte balkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor die see. Daar is ook 'n tafel en 6 stoele.

Parkeerplek is van die straat af, langs die eenheid in 'n oop erf.

Die woonstel is ideaal geleë binne 'n kort entjie van die strand, plaaslike winkels en restaurante.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 522

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Breeze No. 5 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 7)
Bespreek

20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec72ba90722ec304b9191b7b7ba9550ec7b9cb1285c75c4185d393f1aa2f92107545cdcab129f7ed655162b86e54bd00001c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 7) 7 5 1 4 20 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.096661 18.3034329
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang