2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 54 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Castle 1 is 'n ruim selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van 'n huis in St. Augustine-weg, Paternoster met 'n skilderagtige uitsig oor Bekbaai, Mosselbank en die eindelose Atlantiese Oseaan. Die hoofstrand is skaars 2 minute se stap van die woonstel af.
Sea Castle 1 bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en hierdie oopplan-solderwoonstel het 'n privaat ingang met toegang tot 'n groot sondek en braai-area. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n losstaande bad waarin gaste luilekker kan ontspan.
Die oopplan-kamer het ook 'n sitarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n oondjie, tweeplaatstofie, yskas-vrieskas, 'n ketel, 'n broodrooster en al die nodige breekware en eetgerei.
Buite is 'n balkon met sonstoele en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste.
Hier is geen TV en geen WiFi beskikbaar nie.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Eloise Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 88
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 54 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Castle 1 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
54 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang