Sea Castle 1

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Sea Castle 1 is 'n ruim oopplan-selfsorgwoonstel. Dis gerieflik geleë in St. Augustine-weg in Paternoster met 'n skilderagtige uitsig oor Bekbaai, Mosselbank en die eindelose Atlantiese Oseaan. Die hoofstrand is skaars 2 minute se stap van die woonstel af.

Sea Castle 1 bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en hierdie solderkamerwoonstel het 'n privaat ingang met toegang tot 'n groot sondek en braaiplek. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad waarin jy luilekker kan ontspan.

Die oopplan-kamer het ook 'n sitarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n oondjie, tweeplaatstofie, yskas-vrieskas, 'n ketel, 'n broodrooster en al die nodige breekware en eetgerei.

Slaapplek

'n Bespreking by Sea Castle 1 sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sea Castle 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false