+31

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Estelle V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Superb, everything was perfect from entrance to exit. It was a lovely experience from start to end. Everything was in abundance and there was lots of attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
Baie dankie, ek is baie in my skik as gaste dit raak sien en waardeer... want ek gaan uit my pad om dit vir my gaste so aangenaam as moontlik aan te bied... skoon netjies.

Eleanor B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Stay was comfortable. Will definitely book again. Reception was great. Everything you need was in the house. The house is very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
Baie goeie nuus, dankie. Dis waarom Sea Coral een van die beste plekke is en waarde vir jou sente. Kom en geniet dit, asook Stilbaai, vir algehele rustigheid en vrede.

Wickus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker vakansie-atmosfeer. Baie lekker gebly in 'n goed toegeruste wooneenheid. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
Dankie, ek waardeer. As ek die tydjie vir my gaste aangenaam kan maak, dan is ek regtig gelukkig en tevrede.

Jacobus P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Peaceful, clean, and comfortable. The whole family enjoyed our stay. Absolute value for money and an exceptional host. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Pragtige en veilige omgewing. Eienaar het ons ontmoet om die sleutel af te gee en alles gewys. Baie aangename, vriendelike man! Pragtige tuin en rustige area.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Eddie
Sea-Coral
Baie dankie, dis aangenaam om dit so rustig as moontlik vir gaste te maak. Ek's bly hul geniet die tuin ook, dis nou in blom en dit help om dit nog meer aangenaam te maak vir gaste.

Boetie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantasties. Het soos my huis gevoel. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
Dankie, dis my groot doel om 'n gesin tuis te laat voel.

Graham T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Beste surf trip. Baie lekker geslaap, waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
Great, ja Stilbaai het een van die beste plekke om te seilplank, en kombineer jy dit met 'n pragtige slaap- en blyplek soos Sea Coral, kan dit nie anders as 'n wenkombinasie wees.. 'n wenner definitief.

Jo-ann A
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Onvergeetlik lekker. Is 'n baie netjiese plek. Die host is baie vriendelik en aangenaam. Sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
Baie dankie, ek bly as gaste tevrede is en sal graag wil hê dat hul weer kom kuier.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

We love it and the friendliness of the owner. The best, the best, the best!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
Ek is bly hul waardeer nog goeie dinge in die lewe. Ek gaan uit my pad om 'n goeie diens te lewer.

Minienke D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

My nuwe gunsteling blyplek. Fantastiese plek met letterlik alles wat jy nodig het. Mal oor die aandag op klein details in en om die huis. Ek sal definitief terugkom oor en oor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eddie
Sea-Coral
Defnitief, dis my groot doel om die kuiergaste regtig tuis te laat voel asof hul by hul eie woonplek is en terselfdertyd die wonderlike plek soos Stilbaai te geniet. Dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 743
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 743
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 743
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Wege Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666ad1772b8570088a7d5dde79aa021c68412856467cdc99f4301b6a8b1af01f73db0bb74f59a73d315cab5f11f2b82e18b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R743 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 9 Wege Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.385495 21.41907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang