6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seekothuis 21 is 'n selfsorg-dupleks-eenheid op Diaz-strand tussen Hartenbos en Mosselbaai op die skilderagtige Tuinroete. Die eenheid is naby die Langeberg Mall, Garden Route Casino, gholfbane, restaurante en verskeie wildplase soos Botlierskop geleë. Die Kango-grotte en volstruisplase in Oudtshoorn is 70 km van die eenheid af geleë.
Die eenheid bestaan uit 'n eenheid met 3 slaapkamers, 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en -sitkamer, en 3 badkamers. Die grondvloer beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en sy eie ingang. 'n Badkamer met 'n bad en 'n stort is ook op die grondvloer geleë. 'n Tweede, aparte slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en sy eie privaat ingang. Die boonste verdieping huisves die derde slaapkamer, wat 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die slaapkamer lei na 'n gemeubileerde dek met 'n pragtige uitsig oor die see en Rob-eiland. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n watersuiweraar. Die sitkamer is ingerig met 'n TV en 'n Hi-Fi-stelsel. Gaste het ook toegang tot WiFi en DStv Stream.
Bykomende geriewe sluit in 'n buitebraai-area, 'n wasmasjien, lugversorging in die sitkamer, beheerde toegang tot die swembadarea, beheerde toegang tot die strand en veilige onderdakparkeerplek vir 2 motors.
Let asseblief daarop dat troeteldiere nie toegelaat word nie en rook is streng verbode binne die huis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Cottage 21 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang